AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Steve s Auto Clinic - SLEGTE BESIGHEID MANIERE | #32085

Steve's Auto Clinic
SLEGTE BESIGHEID MANIERE

My nissan navara is na hul gevat vir fout op die turbo, waarby hul die fout gekry het, of wel die computer het so gese. Amper R4000-00 later en 200km toe is die fout nog steeds nie reg nie, toe wil steve's auto he ek moet n nuwe turbo insit, met die mees onmenslikste bedrag, want dan sou die fout dalk reg wees, my turbo skop sommer so in die ry uit, en terug weer.

Nadat ons self die turbo laat skoonmaak het, was die probleem uitgesort, en dit het ons net R180 gekos. Nou vra ek jul hoe kan hul n elektroniese part vervang wat niks mekeer het nie, en waarby nissan kan getuig dat die ou part nog 100 persent werk, hoe kan STEVE's Auto clinic daarmee weg kom, dit is on aanvaar baar. Ek verwag van hulle om die part terug te koop by my, Want die mense daar vat groot kanse, en n besigheid kan nie so werk nie.

Date:

Company: Steve's Auto Clinic

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google