AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - FAULTY LANDLINE - MATTER OR URGENCY EXPLAINED | #77818

Telkom
FAULTY LANDLINE - MATTER OR URGENCY EXPLAINED

Wat n frustrasie... geen oproepe kan gemaak of ontvang word nie as gevolg van die geraas op die landlyn. nadat ek dit aangemeld het en verduidelik het dat ek my besigheid bedryf vanaf my huis EN die rede hoekom ek n TELKOM landlyn gebruik. Moes al my gister en vandag so oproepe op my selfoon doen wat onnodige uitgawes is. Nadat ek gister n 2e keer gebel het is daar belowe die fout sal dringende aandag geniet net om nou te hoor dat die fout eers vanoggend aan n tegnikus geallokeer is - maar steeds reaksie nie... TELKOM koste bespaar? Alles behalwe en dan wil TELKOM mens nog n fooi vra AS dit nie hulle fout is nie. Wie betaal vir al die uitgawes as gevolg van TELKOM se fout??? Probeer my gerus skakel op die landlyn wat nie werk nie en ervaar die frustrasie.

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Plattekloof Glen

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google