AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Wp Motors - WP Motors - No money back! | #204809

Wp Motors
WP Motors - No money back!

In die week van die 10de - 14de September het ek aansoek gedoen vir finansiering by WP Motors Bellville, Trevor die vriendelike verkoopsman was baie gewillig om my te help en vir my vorms deurgestuur wat ek moes invul met my persoonlike besonderhede. Trevor kon nooit openlik vir my presies verduidelik hoe die finansiering werk nie en het altyd net ges? dat hy sal terug kom na my toe. Op die 19de September kontak Trevor my met baie goeie nuus dat ek kwalifiseer vir finansiering vir R68 000, ek het toe aangedring dat ek wil weet hoeveel die maandelikse terugbetaling gaan wees maar hy kon my nie direk antwoord nie. Ek moes Trevor toe op die 20ste September gaan sien sodat ek n kar kon kies wat kwalifiseer vir die bedrag van R68 000 maar toe ek en my man arriveer het hy dadelik gevra of ons nog die R20 000 deposito het wat ons wou gebruik het, maar intussen het ek vir Trevor laat weet dat ons nie van ons persoonlike geld gaan gebruik vir n deposito nie. Ek het toe op die ou einde net gekwalifiseer vir R55 465 en dit nogals by 2 banke, Nedbank en FNB sonder my mede wete het hy aansoek gedoen vir 2 persoonlike lenings by 2 verskillende banke en dat my maandelikse terugbetaling toe net R2

Date:

Company: Wp Motors

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google