AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Mccarthy - VERY VERY BAD SERVICE | #130877

Mccarthy
VERY VERY BAD SERVICE

Opsomming: koop 1.9TDI Touran / 1.4 Polo Vivo in April 2013. Albei het 'n 80 punt check deur gegaan wat ons gewaarborg het die voetruie is in puik kondisies. Wat 'n fout... TDI = cv boot stukkend / speedcontrol werk nie/voorste bumper is los. na 'n lang gesukkel werk die speedcontrol nou maar hul het die voorste mat op die enjin gaan staan en skeur (het absoluut niks makeer nie) Bly verkeerde parte bestel. dis nou al amper 3 mnde later en die kar staan meer daar as by die huis.. Dan is dit net die Touran, nog nie eers gecomplain oor die Polo nie. KLOMP INCOMPETANT FOOLS WAT DAAR WERK!

Date:

Company: Mccarthy

Country: South Africa   City: WEST GATE

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google