Ek het nou net n snack burger van KFC Capegate gekoop. 1ste hulle het nou net ge-rewamp, maar jy staan nog altyd vrek lank en wag vir jou beurt. My meisiekind moes hard bid om nie die kar nat te maak nie.By die huis gekom om te eet en die blaarslaai op die burger begin al swart word. Ek het n foto geneem.
0 comments