AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Mcdonalds - DOOIE WURM OP BURGER | #36898

Mcdonalds
DOOIE WURM OP BURGER

02/02/2013 Ek het by Mcdonalds WOODMEAD n McChicken burger gekoop! Die burger se blaarslaai was so bruin en pap, ek het dit onder hulle aandag gebring en n nuwe burger ontvang. Op die 2de burger het ek n PIK SWART DOOIE WURM gekry ongeveer 2cm lank!! Hoe is die higiene in MCDONALD'S!!! En hoe is dit moontlik dat die persoon wat die burger gemaak het dit nie eers kon sien nie?? Ek het dit WEER onder hulle AANDAG gebring en my geld is in my hande gestop met geen onverskoning of niks nie!! Ek dink dit is baie swak en sal nooit weer in my lewe mcdonalds ondersteun nie!!

Date:

Company: Mcdonalds

Country: South Africa   City: Woodmead

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google