AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Wimpy - Vrot porkbangers | #174902

Wimpy
Vrot porkbangers

Eks n baie goeie klient van wimpy. Koop basies elke dag by hulle. Omdat ek in Walmer Park se shopping center werk is dit maklik om jou bestelling in te bel en te vra dat hul dit aflewer... eerstens die mense wat julle bestellins vat oor die foon kan heel duidelik nie engels verstaan nie, want as jy vra vir n harde eier is dit loperig! As jy vra vir wit toast kry jy bruin toast. Dan praat ek nie eers vir die hoeveelheid kere wat ek koffie bestel het, dan kom dit sonder suiker. Ek het gister 02 Augustus die wors breakfast bestel en die pork banger het glad nie reg geproe nie. Dit was skoon bitter en het baie sleg geruik. Ekt net helfte van die worsie geeet en die res weggegooi.Net n halfuur nadat ek geeet het het ek baie siek begin voel, en dis nou al die tweede dag en ek is nogsteeds siek. Was huistoe gestuur van die werk af. Was by die apteek en hulle het bevestig dat ek voedsel vergiftiging het. Sal nooit in my lewe weer daar eet nie... Dis absolutley disgusting:(

Date:

Company: Wimpy

Country: South Africa   City: Walmer Park shopping centre

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google