Ons is, soos almal wat meer as 1 keer n week by die Spur is sal weet, regulars en het dus ook al verskeie kelners/kelnerinnne gehad. HIERDIE is loshande die beste ondervinding wat ons ooit by die Spur gehad het. Die kos was 100% wat ons bestel het. Duncan het waarlik die ekstra myl gestap om seker te maak dat ons van begin tot einde welkom gevoel het en dat ons nie vir 1 oomblik getwyfel het oor ons keuse vir aandete nie. Julle het hier n JUWEEL. Moet d seun nooit verloor nie. Ek stelvoor iemand maak "copies" van hom sodat ander ook sy beleeftheid kan ervaar.
0 comments