AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Spur Steak Ranches - Family card | #88274

Spur Steak Ranches
Family card

Ek my vrou en twee kinders het vanaand gaan eet by die spur om gebruik te maak van die burger special, met in gedagte dat ek nog R150 veronderstel is om te he om my family kaart. My dogtertjie het 11 geword 18 Februarie en my seuntjie het 7 geword op 2 April. Ons gebruik elke jaar ons `vouchers` wat ons toekom vanaf die spur, maar hierdie jaar het ons dit nog nie gebruik nie en wou he dat dit moet oploop sodat dit meer is as net R50. Die twee kinders se verjaarsdae met opgehoopte punte wat ons al opgebou het, moet al R150 wees, wat ons nog nie gebruik het hierdie jaar nie. Die probleem was vanaand toe ons dit wou gebruik toe word ek gese dat daar net n R50 voucher was wat ek reeds gebruik het, maar ek het nie. So, of dit is `cyber `, of die spur se sisteem is nie reg op datum met die transaksies nie. Dis nie veel nie, maar genoeg om my te ontstel.

Date:

Company: Spur Steak Ranches

Country: South Africa   City: Head office

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google