Sanlam
Hoe maak mens?
My pa het in die 90's 'n paar polisse by Sanlam uitgeneem. Met sy dood 22 Aug. 2012 het my sus die nodige papierwerk ingehandig by Sanlam, net om te hoor die polisse gaan nie uitbetaal nie, want dit was bel? as 'n polis wat na 10 jaar basies verval. UHM WAT??? Is dit nie die werk van die makelaar ...