AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: MiWay - Friendly service | #78116

MiWay
Friendly service

Ek het onlangs met 'n dame met die naam Susan gewerk van Miway.

Ek het verskriklik lank gewag vir 'n konsultant om die foon te antwoord, maar Susan se vriendelike gesintheid het my bui sommer verander, en dit 'n plesier gemaak om by Miway te wees.

Dankie Susan vir wonderlike diens.

Date:

Company: MiWay

Country: South Africa   City: Midrand

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google