AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Logout | #55089

Absa
Logout

Logout terwyl ek nog die stelsel gebruik en moet herhaaldelik weer in log. Daar is geen verstelling om die tyd langer te maak voordat die stelsel uit log nie. Ek gebruik ook FNB as 'n besigheidsrekening, en daar gebeur dit nie. Verder het ek die rekening ook reeds 'n paar jaar gelede op my naam gesit, maar telkens kom die vorige eienaar se besonderhede nog op dokumente?

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google