AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Hack Stupel & Ross - Proffesionele vriendelike diens | #332486

Hack Stupel & Ross
Proffesionele vriendelike diens

Baie dankie aan Mnr Louis Wessels wat my vanoggend telefonies behulpsaam was. Ek is gedagvaar om in die hof te verskyn as gevolg van agterstallige skuld, en het vanoggend met Mnr Wessels gepraat, en reelings is getref vir afbetaling. Ek was onder die indruk dat dit n tydsame proses sou wees.

Mnr Louis Wessels was so behulpsaam en proffesioneel, en die saak is binne minute bevredigend vir albei partye afgehandel. Dankie. Dit word opreg waardeer!

Date:

Company: Hack Stupel & Ross

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google