Hack Stupel & Ross
Proffesionele vriendelike diens
Baie dankie aan Mnr Louis Wessels wat my vanoggend telefonies behulpsaam was. Ek is gedagvaar om in die hof te verskyn as gevolg van agterstallige skuld, en het vanoggend met Mnr Wessels gepraat, en reelings is getref vir afbetaling. Ek was onder die indruk dat dit n tydsame proses sou wees. Mnr ...