AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Swak diens | #273048

First National Bank
Swak diens

Ek is regtig so teleurgesteld in fnb se atm's, ons bly in annlin pretoria daar was n atm by n garage naby ons wat n fnb atm het, eweskierlik is die kitsbank sommer met borde toekemaak, dis basies by die annlin spar en die garage waar die atm is, okey so ons beweeg maar aan na sinoville sentrum toe die fnb atm is by pick en pay, wragtig is hy ook toegemaak met borde, is nou al so gefrustreerd, ry na kolonade retailpark, wat vind ek daar die fnb atm is buitewerking, dit dwing my toe nou basies om n ander bank se atm te gebruik, die nedbank atm is direk langs aan, ek gebruik toe die atm en doen n onttrekking, en daar sluk hy my geld, hy wys dis uitbetaal maar ek kry nie die kontand nie, direk kry ek n sms van fnb ek het n onttrekking gedoen, so nou is my dag behoorlik opgevoeter, so dit gee my nou n nuwe nuwee jaars voorneme om te verander van bank, dit gaan my nou basies n dwing om n dag af te vat en in te gaan bank toe want nou moet ek die sms, en die strokie vir fnb gaan wys en n dispute vorm invul, dit is pateties

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Pretoria annlin

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google