EK is so kwaad ek kan 'n slang vang, nommer een Damelin correspondence reply nooit op hul mails nie, tweedens hul stuur jou van een nommer na die ander nommer, en dan toe ek vrae vir Damelin, ek soek net asseblief my registrasie brief, wat ek ek so paar jaar terug ontvang, word, daar vir my ges? myprofile is toe, hul kan dit nie oopmaak nie, en dat DMC dit afgeskryf het, DMC het my nog nooit gekontak nie! en tweedens ek is seker Damelin kan wel op my profile sien wanneer ek apply het, watter vakke ect, julle beter dit uitsorteer!!
0 comments