AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - ATM | #102062

First National Bank
ATM

Ek was die 01/05/2013 in Clearwater Sentrum en 15h40 het ek gaan geld trek by die Eerste Nasionale Bank oorkant die ABSA tak. Ek is 'n Eerste Nasionale Bank kli? nt en ek trek altyd geld by Eerste Nasionale Bank. Ek het gesien dat nie een van die OTM'e geen geld beskikbaar gehad het nie en besluit toe om te loop. Toe ek nader aan die uitgang kom het daar 'n swart man in my pad gestaan en my uitgang geblokeer en sy arms oop gemaak om te sorg dat ek nie kan uitkom nie, hy s? toe vir my ek moet hierdie masjien gebruik want hy het ook geld (ek het die opgevooide note in sy linker hand gesien). Toe ek by die OTM kom om my kaart in te sit was dieselfde man ook naby my en voor ek my kon kry het hy my kaart "geclone" en toe ek my kaart soek was daar geen kaart in die masjien nie. Terwyl ek probeer het om my kaart gestop te kry het daar 'n sms deur gekom om te s? dat hy R3000.00 rand uit my rekening getrek het. Toe het ek na die Honeydew Polisie stasie toe gegaan om dit te gaan raporteer. Ek kon net 'n be? edige verklaring maak. Ek moes die 02/05/2013 weer terug gaan bank toe om die video opname te kan kry om die man se gesig op 'n foto te sit dat ek dit weer na die Polisie toe kan vat.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Clearwater, Roodepoort G

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google