Ek het ingeskakel vir 'n beter premie en die persoon wat my gehelp het was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is en was nog altyd vir my 'n plesier om met A&G besigheid te doen en het nog nooit enige probleme ondervind nie.

0 comments