AfricaComplaints.com » Prellerplain - Reviews, Complaints, News

City: Prellerplain
Found 1 review / complaint

Standard Bank
Keelvol gewag

Ek het op Woensdag geld getrek by 'n cash express die geld het nie uitgekeur nie Donderdag is ek na standard bank in Prellerplain sodat hulle die geld moet terug sit in my rekening. Eugene het my gehelp hy was baie behulpsaam ongelukkig moet ek 21dae wag en was hulle van lyn af en sou hy my versoek ...