» » 8ta / Telkom Mobile - Thy do not com back for complaints | #252145

Complaint / review / scam report
8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints

Ek het `n kontrak uitgeneem by 8ta en hulle stuur toe twee simcarte vir twee contrakte het hulle gekontak nadat hulle geld afgetrek het vir die verkeerde kontrak konvronteer ek hulle toe en betaal hulle my geld terug in my rekening n paar maande later toe trek hulle kanselasie fooi af "ek kan nie kanselasie fooi betaal vir hulle fou nie nou wil hulle my black list en hulle wil my verantwoordelik hou daarvoor kan iemand my help asb my nommer is 0846212836 Machel kalp
Author: machel007


Offender: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   Region: All Country   City: Rsa

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.