AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Telesure Group Services - Claim assesment | #177628

Telesure Group Services
Claim assesment

My motor is deur bogenoemde persoon geinspekteur. Ek is baie vriendelik ontvang. Mikael het my koffie aangebied terwyl ek wag vir my motor. Hy het onmiddelik met die inspeksie begin sonder om tyd te mors. Daarna het hy my ingelig wat om te verwag en hoe die proses gaan verloop.

Baie dankie vir baie vriendelike en deeglike diens.
Estelle

Date:

Company: Telesure Group Services

Country: South Africa   City: Bloemfontein

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google