Standard Bank
Wat die hel
Ok ek wil graag vanaand aan standard bank inward funds vra hoefeel keer moet mens klae oor hulle swak diens my man werk in die buiteland ons het n standing order dat inward funds sy geld onmiddelik moet beskikbaar stel aangesien dit salaris is en daar dubiet orders op die rekening van die 1 van ...