Pick 'n Pay
Geen kennisgewing in sig vir vroeg toe maak
17 september het pick 'n pay malmesbury besluit om 2uur toe te maak vir hulle stock take. die laaste dag wanneer die specials eindig. seker net so na 5 daar opgedaag om die items te gaan koop wat op special is. daar aan gekom en die DEURE WAS TOE. security se hulle het al 2uur toe gemaak. NERENS ...