Nokeng Eco Lodge
Baie dankie vir 'n awesome naweek!
Ek wil net ongelooflik baie dankie se vir 'n absolute wonderlike lang naweek. Ek lief die natuur so ongerep, geen tv's (wat baie rustigheid meegee!), en ek kon die seekoeie en jakkelse hoor in die skemer. Dit is hoekom ek daarnatoe kom! Behalwe vir 'n groep mense wat harde musiek begin speel het :( ...