Nedbank
Ek moet betaal want hulle het nie diens gelewe
Goeie Dag Ek hoop u sal my kan help en baie ander mense wat deur Nedbank ingeloop word. My storie Ek het in 2004 n check rekening gehad by Nedbank Keywest. Weens swak diens en ek wat vir my werk oorsee gestuur is het ek persoonlik in die bank gegaan en die rekening toe gemaak. Terwyl ek oor see was ...