Mutual & Federal
Derde party claim vat foreve
Peter hoop jy kan hierdie moedelose siel help. ek is keelvol gewag en gebel en gemail en opgevolg om my kar se skade reg te kry. Ek word van die een persoon na 'n ander verwys en so word ek twintig redes gegee hoekom ek nog nie gehelp is nie. My kar is in September 2012 gestamp, en die is vandag 28 ...