Leserskring / Leisure Books
UNABLE TO CANCEL ORDER
Ek het perongeluk in Ebook bestel inplaas van 'n regte boek. Dit het gebeur toe ek 'n sekere "author" gesoek het en nie besef dat Ebooks in die lys verskyn nie. Ek het hulle onmiddellik telefonies gekontak waartydens 'n dame vir my gese het die bestelling nog nie aan haar kant wys nie en ...