Jacklin Enterprises
They can't solve problems
Ek gaan nou in Afrikaans skryf, want die mense verstaan nie Engels nie. Ek sukkel nou al vanaf die 4de Januarie om no. 71 (rear fenders) by hulle te kry, van die Aston Martin DB5. Al wat ek kry is verskonings en nogmaals verskonings. Ons was gewaarborg al ons onderdele is gereserveer. Uiteindelik ...