Impak Education
Boeke nog steeds nie ontvang nie
Hi Ons is al in die middel van Maart en het nog steeds nie ons boeke ontvang nie. Ek weet daar is staking maar dit is nie my probleem. nie, ek het vele kere en ooreengekom met Impak personeel dat die boeke by Pretoria tak gehou gaan word vir my om op te tel... Moet asb nie die standard antwoord gee ...