Game
2 en 'n half maand oue TV GEBREEK!!!
Ek het 'n 32" Telefunken LED FHD gekoop op 27 November 2012. Die tv het probleme begin gee in Januarie, as die tv afgeskakel word, sukkel dit om weer aan te skakel. Ek het die TV ingeneem op 11 Januarie 2013. Hulle het die tv getoets en dit het gewerk, soos hy by ons ook maak, een dag werk dit ...