Fury
BESTE MOTOR KOOP OOIT
As ek ooit weer 'n motor wil koop or verkoop, sal ek definitief weer vir mnr Danie van den Berg kontak by Fury Midrand. Die diens was puik, en die personeel was almal, vriendelik, behulpsaam en uiters professioneel, maar tog ook gemaklik en gerusstellend. Dankie mnr van den Berg vir alles, dit was ...