Foschini
Swak produk
My man het vir my op 25 Mei 'n trui kontant gekoop by Foschini in Mosselbaai. Na die eerste was was hy so lelik en na die tweede was kan ek hom glad nie meer aantrek wanneer ek iewers heen gaan nie. Dit is 'n grof gebreide trui en die wol trek vreeslik uit. Ons het R300 vir die trui betaal wat ek ...