First National Bank
WILKOPPIES FNB KLERKSDORP
Ek was vanmiddag (31/07/2013) in bank toe om rede my internet geblock was. Die dame by die service point was glad nie behulpsaam nie. Ek het ongelukkig nie haar naam gekry nie, maar sy het by die 4de toonbank gesit net na 1 uur, dis 'n blanke dame. Ek het begin om vir haar te se dat my internet nie ...