AfricaComplaints.com » First National Bank » First National Bank | Page 1991

First National Bank
Found 12224 reviews / complaints
Page 1991

First National Bank
Krediet Kaart

Ek het in Nov begin Des oorgeskuif na FNB toe. Ons is op 21/01/2013 en ek het nogsteeds niks gehoor van my krediet kaart nie. Dit was eers by 'n tak in Jhb afgelewer, maar niemand het my gekontak en gevra waar die kaart afgelewer moet word nie. Toe vra ek die kaart moet afgelewer word in Centurion ...