Cell C
Patetiese diens! En nie die 1ste keer nie!!!
Ek het namens my verloofde ingeskakel op die 14/11/2013 17:40om navraag te doen hoekom ons kontrakte verskil aangesien ons op die selfde dag albei fone gekoop het met presies dieselfte kontak. Die dame wie ons gehelp het, het hoog en laag belowe om 'n "case" te log, want self erken dat ...