Cartrack
Drie aftrek orders binne 15 dae
Vandag het ek net mooi drie keer vir Cartrack geskakel en gevra dat ek terug geskakel word. Tot nou toe het niemand my terug geskakel om die probleem op te los nie. Binne 15 dae is daar alreeds meer as R804 van my rekening verhaal. Ek het eers middel November die kontrak aangegaan met Cartrack. ...