AfricaComplaints.com » Builders Warehouse » Builders Warehouse | Page 38

Builders Warehouse
Found 414 reviews / complaints
Page 38

Builders Warehouse
PVC Reduce las

Ek was gister vir die eerste keer in die nuwe Builders Warehouse in Klerksdorp, die slegste ondervinding gehad wat ek nog in 'n winkel gehad het. Ek sal verseker nooit weer my voete daar sit nie. Ek het 'n PVC Reduce pyp gaan soek - ons was half 5 daar- daar was toe 'n swart man met die naam Kagiso ...