Beares
Goedere nie met dieselfde waarde vervang
My seun MC Venter het op 22/10/2011 'n Sony HiFiDAVZ130/135 H/T/S gekoop ten bedrae van R1 899.00. Op 22/2/2013 was daar 'n inbraak en was die TV en Surround Sound gesteel. Beares Meyerton het die eis hanteer en weke later die gesteelde goedere met LG produkte vervang. Die LG is aanvaarbaar maar ...