Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29
Ek het die Vegas sleeper bank gekoop op 2012/05/29 - op 2013/03/27 het ek Beares gebel om te se springs druk onder uit en die bank is stukkend. Elke 2 dag gebel om te hoor wanneer kom haal hulle omdat hy onder waarborg is vir n 1 jr. Op 18/04/2013 na dreigemente na hulle toe, kom laai hulle die ...