Absa
Dit is nog nie 3 dae/ Donderdag nie
Goeie dag, Dit is met bitter spyt dat ek myself moet went na hierdie webwerf toe om my klagte optelos, Op die 26te Maart het ons (ek my ma. en my ouma) die tak besoek om haar testament te verander, die persoon wie verantwoordelik is vir hierdie sake in die bank, ene Mnr Visagie, het ons laat weet ...