Absa
ONWETTIG ONTTREKKING VAN FONDSE
Op 2013/09/28 is ontdek dat daar gelde uit my bankrekening weg is.By verdere ondersoek is gevind dat daar tjeks gewissel is waarvan ek geen kennis dra nie - het nie eens die tjekboek waarvan die tjeks gebruik is nie. Die personeel het gese dat daar n ondersoek geloots sal word - Geen verwysing is ...