KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal
Ons het gister aand kos by die kfc by wonderboom junction gaan koop en toe ek nou met my kaart betaal toe gaan dit deur en als maar hy het nie n slippie uitgegooi nie... hulle se toe nee maar ek moet dit weer doen en dan sal die eerste een reverse word... ek het tot n sms gekry en wys tot die sms ...