AfricaComplaints.com » Witbank » Witbank | Page 77

City: Witbank
Found 638 reviews / complaints
Page 77

Glasfit
Goeie diens

Goeie diens is skaars. Terwyl my winskerm vervang word kry ek n koppie heerlike koffie. Dit het minder as n uur gevat. dit wil gedoen wees! Ek sal regtig Glasfit Witbank aanbeveel, jy voel as n seleb en het baie goeie diens. Hou so aan! ...

Planet Fitness
Dreadful Swimming pool

This I probably my third or forth complaint about the swimming lessons and the pool in Witbank. The manager is not around to see to my complaints and will not be back this week. This is not good enough. The pool has been out of order for a week or so at the beginning of April and now again it has ...

Glasfit
Die beste diens ooit

Nog nooit in my lewe het ek sulke goeie en flinke diens ontavng van die personeel by Glasfit Witbank nie. Hulle was baie vinnig om die eis te registreer, die voorraad te kry en my windskerm te vervang alles binne 24 uur. Motor was silwer soon na die tyd en het selfs n persoonlike oproep van die ...