Markham
Markham personeel die ongeskikste personeel
Markhams het vir ons n brief gestuur en ons genooi om asb n rekening by hulle moet oopmaak... Ons het toe n rekening gaan oop maak... Goedgekeur! Toe ons vandag vir die eerste keer die rekening wou gebruik om n selfoon te koop by WESTGATE MARKHAMS. Eerstens moes ons gaan vra vir iemand om ons te ...