Telkom
BAIE SWAK DIENS MET OPGRADERING VAN TELKOM MIX
Ek is al vir meer as 25jaar 'n klient van Telkom. Aan die begin van Augustus het ek Telkom gekontak vir die opgradering van my Telkom Mix kontrak. Na baie gesukkel met die opgradering het ek my foon uiteindelik in die 2de week van Oktober gekry. Ek kan nie beskryf hoe 'n gesukkel dit was om op te ...