AfricaComplaints.com » Strandweg, Belville - Reviews, Complaints, News

City: Strandweg, Belville
Found 1 review / complaint

Absa
Sloer met boedel en verloor dokumente

Pa is oorlede op 2 Des 2012, sy boedel steeds nie afgehandel. 'n Eenvoudige boedel met geen skuld en verbande - die huis moet slegs op my ma se naam oorgedra word. Ma is baie sieklik en moet dringend ouetehuis toe gaan en het dus haar huis verkoop, maar wag vir die huis om oorgedra te word op haar ...