Cellucity
Waiting foreve
My Sony Tab se cover was minder as n maand, en het al klaar begin los kom. Op 15 November 2013 het ek die cover vir hulle gaan wys, tot op hierdie oomblik moet ek elke keer vir hulle skakel om navrae te doen. Dan het hulle verkeerde een in die winkel of dan wag hulle vir stock... Niemand stel eers ...