Gear Max
Excellent Customer Service
Goeie Middag Attie Hiermee wil ek julle net hartlik bedank vir julle uitstekende diens wat ek vandag van jullle ontvang het. Die volgende persone moet uitgesonder word vir uitstekende diens: Attie Life Arrie William Ouens soos julle het my dag gemaak, julle is 'n uitstekende span, hou so aan. ...