Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute
Ek het i Hyundai H100 gekoop in Maart 2013 as i nuwe voertuig. Die voertuig het nog nie eers 2000km gery nie toe die probleem begin het en die probleem is nog steeds nie uitgesort nadat die voertuig al 5 keer terug gestuur is. Die H100 het geen krag en begin erg swart rook. Die bestuur van Hyundai ...