Outsurance
Good attitude / Services
Ek wil net vir Ronel Mc Garry bedank vir haar uitstekende diens. Kon nie vra vir beter diens nie. Ronel hoop Outsurance kan al hulle personeel die opleiding en vaardigheid en kennis gee wat jy het. Jy is GOUD werd vir Outsurance dankie ek is nie net nog 'n klient met 'n polis nie. Dankie jy het my ...